Testimonials

“Hiermee wil ek net my dank uitspreek aan MTBA  vir jul puik, uitstaande diens gaan baie ver moet soek om diens te kry soos wat ons vanaf MTBA ontvang JULLE is DIE BESTE. Groete en nogmaals dankie vir altyd help al is dit soms ook op bitter kort kennis.”

Irene Erasmus

“Dis altyd ‘n plesier om met jul besigheid te doen. Jul raad, diens, vriendelikheid en profesionalisme is uit die boonste rakke. Jul werk is foutloos en jul skroom nie om te help met enige onvoorsienbare probleem wat mag opduik nie. “
Rinus Benadie

Contact Us

465 Gerrit Maritz  c/o

Danie Theron street

Pretoria North

012 – 5461098

012 – 5460532

082 493 6748
info@mtbasa.co.za

sales@mtbasa.co.za

accounts@mtbasa.co.za

Follow Us

Facebook

Legal

Terms & Conditions

Disclaimer

Privacy Policy